essays. term papers, thesis

Skooluniforms. Gee jou opinie oor die voor - en nadele van gereguleerde skooldrag.

Title: Skooluniforms. Gee jou opinie oor die voor - en nadele van gereguleerde skooldrag.
Category: /Society & Culture/Education
Details: Words: 385 | Pages: 1 (approximately 235 words/page)
Skooluniforms. Gee jou opinie oor die voor - en nadele van gereguleerde skooldrag.
Die onderwerp van skooluniforms is 'n belangrike onderwerp vir baie leerlinge en hulle ouers. 'n Skooluniform kan 'n leerling beinvloed nie net ten opsigte van sy skoolwerk nie maar ook ten opsigte van hoe ander mense hulle sien. Daarom is die onderwerp baie belangrik, nie net vir die leerling nie, maar ook vir die ouers. Is skooluniforms nodig in 'n skool-omgewing? Deesdae dink baie mense dat skooluniforms onnodig is want dit het geen waarde as …showed first 75 words of 385 total…
You are viewing only a small portion of the paper.
Please login or register to access the full copy.
…showed last 75 words of 385 total…moet maatreels wees om leerlinge te beskerm. Byvoorbeeld, 'n skooluniform moet nie aanstoot gee aan leerlinge se godsdienstige oortuigings nie. Skole moet die gesinne, wat nie die skooluniforms kan bekostig nie, te hulp kom Ten slotte, herhaal ek dat skooluniforms nodig is. Al kla baie leerlinge oor hulle skooluniforms, hou skooluniforms beslis baie voordele in. Dit kan help om leerlinge van 'n skool te verenig. Ek glo dat skooluniforms in alle skole voorgeskryf moet word.

Need a custom written paper?