essays. term papers, thesis

Die Sanvolk - Eie Aan Afrika

Title: Die Sanvolk - Eie Aan Afrika
Category: /Literature/Creative Writing
Details: Words: 340 | Pages: 1 (approximately 235 words/page)
Die Sanvolk - Eie Aan Afrika
Die San, wat ook bekendstaan as Boesmans, het eens oor die hele subkontinent van Suider-Afrika geswerf. Hulle het die deel van die wereld lank voor die koms van swart stamme of wit setlaars bewoon. Die San dateer van die Steentydperk en oor eeue heen is hul teenwoordigheid in Suider-Afrika gedokumenteer deur hul rotstekeninge. Hulle is vreedsame mense en jagters en vir duisende jare het hulle diere soos byvoorbeeld wildsbokke gejag en vrugte, neute en wortels …showed first 75 words of 340 total…
You are viewing only a small portion of the paper.
Please login or register to access the full copy.
…showed last 75 words of 340 total…reservaat wil verlaat vir 'n lewe van drank en leeglêery nie, word gedreig en gemartel. Die San is 'n wesenlike deel van Afrika se kultuur en geskiedenis. Hulle is 'n eenvoudige groep mense wat soos die meeste inheemse rasse in Suider-Afrika, en regoor die wêreld, net rus en vrede soek. Die minste wat ons kan doen is om hulle 'n veilige hawe in hedendaagse Afrika te gun.

Need a custom written paper?